gallery/logo

KOM ERVAAR DIE LEGENDARIESE RUSTIGHEID VAN DIE BOSVELD

gallery/pic
gallery/pic1
gallery/pic2

Akkommodasie

Ons kan ‘n totaal van 20 gaste in
ons hoofkamp akkommodeer. DSTV is
beskikbaar in ons Chalets.

Funksie fasiliteite

'n uitsonderlike ligging vir enige
funksie wat wissel van troues tot verjaarsdae
en huweliksherdenkings..

Aktiwiteite

Wildritte, begeleide 4x4 roetes, jag,
glyklip, in 'n area goed bekend vir sy
diep klowe en bergagtige topografie..

Aktiwiteite

Aktiwiteite

gallery/akt-3
gallery/pic2
gallery/akt-1
gallery/akt-4

Wildritte

Gly-Klip

Funksies

Boskamp

Fotos

gallery/renoster-groot
gallery/bok
gallery/buffels-groot
gallery/bok-2-groot
gallery/kameelperde-groot
gallery/leeus-groot

Ander Fotos

gallery/bullet
gallery/bullet
gallery/talamanzi4x41
gallery/talamanzi4x42
gallery/talamanzi4x43
gallery/talamanzi4x44
gallery/talamanzi4x45

Wildritte :

Wildritte sal deur 'n opgeleide gids van die bestuur uitgeneem word en sal op vooraf vasgestelde tye begin. Die ritte duur normaalweg 2 na 2 1/2 ure. Tydens die rit neem ons die gaste deur die finominale diversiteit van die plaas. Besoekers het die geleentheid om moontlik 3 van die groot vyf vrylopend op die plaas te sien. Die ritte begin by die hoofkamp en eindig ook daar.

 

Gly-Klip :

Gly-Klip is alom bekend in die Marico omgewing. Geleë teen 'n skilderagtige rooi krans, vorm die spruit 'n natuurlike "slip & slide" wat al vir jare deur die inwoners van Driefontein besoek is. Vir 'n opwindende middag aktiwiteit is Gly-Klip net die ding om die kinders mee te vermaak. Braai fasiliteite is ook daar beskikbaar.
Vir 'n besoek aan Gly-Klip kan reëlings met die bestuur getref word.