gallery/logo

Tala Manzi Wilds Plaas

kom ervaar die fenominale diversiteit
van Groot Marico eerstehands.

Kom ondervind dit.

Baie Wild om te besigtig..

'n groot verskeidenheid van wildslewe
word ge-huisves op die plaas.

Sien fotos hier

Ons Funksie fasiliteite..

Tala Manzi is 'n uitsonderlike plek
vir enige funksie.

Meer oor ons funksies

Tala Manzi Aktiwiteite..

Kom Sien wat gebeur by Tala Manzi
Wildsplaas..

Wys Meer

KOM ERVAAR DIE LEGENDARIESE RUSTIGHEID VAN DIE BOSVELD

gallery/pic
gallery/pic1
gallery/pic2

Akkommodasie

Ons kan ‘n totaal van 20 gaste in
ons hoofkamp akkommodeer. DSTV is
beskikbaar in ons Chalets.

Funksie fasiliteite

'n uitsonderlike ligging vir enige
funksie wat wissel van troues tot verjaarsdae
en huweliksherdenkings..

Aktiwiteite

Wildritte, begeleide 4x4 roetes, jag,
glyklip, in 'n area goed bekend vir sy
diep klowe en bergagtige topografie..

Oor Ons

gallery/tgcsa-grading

Tala Manzi Wildsplaas..

..is geleë op die skilderagtige plaas Driefontein, wat sowat 3000 ha groot is. Die plaas bied besoekers die geleentheid on die Marico omgewing (in Groot Marico) se fenomenale diversiteit eerstehands te beleef. n Groot verskeidenheid wild word op die plaas gehuisves. Van die spesies sluit in Witrenosters, buffels, swartwitpense, luiperd, krokodille, seekoeie en leeus.

 

Ander wild ook te sien op Tala Manzi is as volg :

 

Blesbok, Blou aap, Blouwildebees, Bobbejaan, Bosbok, Bruin Hiena, Duiker, Eland, Gemsbok, Grootkolmuskejaatkat, Kameelperd, Koedoe, Likkewane, Luislange, Njala, Ratel, Rietbok, Rooibok, Rooikat, Rooihartebees, Rooijakkals, Rooiribbok, Steenbok, Siwetkat, Sebra's, Tierboskat, Vaalribbok, Vlakvark, Volstruise, Waterbok en Ystervark.

Die area word deur J.P.H. Acocks beskryf as 'n mengsel van suur gras-veld en bosveld. Beide van hiedie plantegroei aspekte kan maklik op die wildritte waargeneem word. Die onderste (noordelike) deel van die plaas is meer geneig tot bosveld, waar as 'n mens na die suidelike deel van die plaasbeweeg, wat aansienlik hoër is as die noordelike deel, kan die oorgang na oop grasveld maklik waargeneem word. Tala Manzi Wildsplaas

Hierdie twee variasies asook die volop klowe met hul amper geslote "woude" skep die moontlikheid om 'n wye verskeidenheid spesies te kan huisves. Dit strek van grasveld spesies soos blesbok, vvitrenoster en sebra's tot bosveld spesies soos rooibok, koedoe en kameelperd en dan ook meer ruigte soos njala en bosbok.

gallery/fotos025

Aktiwiteite

gallery/akt-3
gallery/pic2
gallery/akt-1
gallery/akt-4

Wildritte

Gly-Klip

Funksies

Boskamp

Fotos

gallery/renoster-groot
gallery/bok
gallery/buffels-groot
gallery/bok-2-groot
gallery/kameelperde-groot
gallery/leeus-groot

Ander Fotos

gallery/bullet
gallery/bullet